Thursday 25 April 2013

Ouma Nellie se mostert

Michael Coetzee
1 x blikkie kondensmelk
3/4 koppie wit asyn
1 x eetlepel mosterd poeier

Metode:
Sif die mostertpoeier in die kondensmelk in en voeg die asyn bietjie vir bietjie by terwyl jy aanhoudend roer. Laat staan in die yskas vir ten minste 3 na 4 dae voor gebruik...

Ek het 'n gevoel jy gaan nie weer ander mostert eet nie... :)