Thursday, 14 September 2017

Nutella and marshmallow jaffles



Nutella and marshmallow jaffles
Serves: 4
Ingredients:
•4 tsp butter, softened...
•8 slices white bread, with crusts removed

Vlatert



Vlatert
Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die bo-laag.

Kors
1 pakkie klapperkoekies, fyn gedruk...
50 ml botter, gesmelt
45 ml kondensmelk
3 ml kaneel

Meksikaanse vark-bonebredie



Meksikaanse vark-bonebredie
■ 300 g varklies
■ Sout en vars gemaalde swartpeper
■ 30 ml olyfolie
■ 1 ui, gekap...
■ 3 knoffelhuisies, fyn gekap
■ 1 rooi brandrissie, fyn gekap
■ 1 blik (410 g) gekapte tamaties

Hoender-en-spaghetti-pastei



Hoender-en-spaghetti-pastei
Genoeg vir 6 mense

HOENDER
1 heelhoender...
7 ml (1½ t) sout
2 ml (½ t) droë gemengde kruie
2 ml (½ t) fyn naeltjies
2 ml (½ t) fyn koljander

Tuna-en-rooisoetrissie-lasagne



Tuna-en-rooisoetrissie-lasagne
(genoeg vir 6 – 8)

Tuna-vulsel
125 ml olyfolie...
600 g klein rosa-tamaties
2 knoffelhuisies, fyngekap
2 rooi soetrissies, pitte uitgehaal en in blokke gesny
3 x 170 g-blikke heel stukke tuna

Jogurttert



Jogurttert
Gebruik dieselfde geur jellie as jogurt vir hierdie resep. As jy die tert ‘n ander geur wil gee, gebruik ongegeurde vingerbeskuitjies en pas die konfyt by die geur van die jogurt aan.
2 pakke vingerbeskuitjies, aarbeigeur
2 pakkies aarbeijellie...
500 ml kookwater
500 ml aarbeijoghurt

Bacon & Corn Quiche



Bacon & Corn Quiche

Ingredients

Pastry...
200g (2 C) cake flour
salt
125 ml (½ C) butter, slightly softened
125 ml (½ C) cheddar cheese, grated

Vlatert



Vlatert
3 x koppies langlewe vla
2 x pak mariekoekies
½ koppie fyn aarbeikonfyt
½ koppie Treat-karamel kondensmelk

Karamel Yskastert




Leke karamel yskas tert.
Jy kan hom twee variasies maak. Vries dit soos roomys.

Resep 1
Halwe pakkie tennis beskuitjies fyn gedruk en gesmelte botter. Druk vas in bak.
1 blik kondensmelk ...
125g Cremora
125ml water

Tuesday, 12 September 2017

KERRIE PYNAPPEL



KERRIE PYNAPPEL:
■Kook 2 kg uie (nie te fyn nie) vir ‘n half uur.
Dreineer.
...
Voeg nou die volgende bestanddele by:
4kg suiker,
3 kop wit asyn,
2t borrie,

LEKKER SOUTTERT



LEKKER SOUTTERT
4 tot 6 porsies
BESTANDDELE:
250 g (1 pakkie) spek, in blokkies gesny
275 g (1 blikkie) Weense worsies in soutwater, gedreineer
500 ml (2 k) cheddarkaas, gerasper
15 ml (1 e) vars pietersielie, gekap
45 ml (3 e) koekmeel
15 ml (1 e) droë mosterdpoeier

Bruin Uiesop Varktjops



Bruin Uiesop Varktjops
6 groot vark tjops
1 na 2 groot uie grof gekap
250ml kookwater
125ml koppie mayonnaise
125ml koppie tamatiesous

VINNIGE HOENDERNOEDELGEREG



VINNIGE HOENDERNOEDELGEREG:

BENODIG:
‘n Gaar Hoender
Braai uie en sampioene...
1 Pakkie Sampioenroomsop
1 blik Ingedampte melk

Beeskerrie



Beeskerrie

Bestanddele

1 kg bees kortrib, in blokkies gesny...
olie
2 uie, gekap
2 ml paprika
1 teelepel swartpeper
½ teelepel rooipeper

'Brekvis-pie'



'Brekvis-pie'
INGREDIENTS

for the filling
180 g slice streaky bacon...
100 g minced beef
1 onion, diced
1 tablespoon parsley, chopped

Frikkadelle met avo-hartjies



Frikkadelle met avo-hartjies

Bestanddele

500 g maalvleis...
2 knoffelhuisies, fyngemaak
1 eier

Maandagaand roerbraai



Maandagaand roerbraai

Bestanddele

2 handevol oorskiet beesvleis / hoender / vark, in repies gesny...
olie
2 wortels, in repies gesny
4 murgpampoentjies, in repies gesny
½ kop kool, gesnipper

Vegetarian Breakfast Casserole



Vegetarian Breakfast Casserole

8 oz frozen hashbrowns (vervang met 226 g gerasperde aartappel)
10 eggs
8 oz frozen vegetable blend (226g gevriesde gemengde groente van jou keuse)...