Tuesday 12 September 2017

VINNIGE HOENDERNOEDELGEREG



VINNIGE HOENDERNOEDELGEREG:

BENODIG:
‘n Gaar Hoender
Braai uie en sampioene...
1 Pakkie Sampioenroomsop
1 blik Ingedampte melk
500 gram noedels gekook
1 kop melk

MAAK SO:
Roer Ingedampte melk en melk by soppoeier en gebraaide uie. Roer hoender by. Meng alles. Strooi kaas bo-oor en bak op 180 C