Tuesday 12 September 2017

Maandagaand roerbraai



Maandagaand roerbraai

Bestanddele

2 handevol oorskiet beesvleis / hoender / vark, in repies gesny...
olie
2 wortels, in repies gesny
4 murgpampoentjies, in repies gesny
½ kop kool, gesnipper
4 eetlepels sojasous
sout en peper
sesamsaad, gerooster

Metode

Verhit die olie in 'n wok.
Roerbraai die groente vir 2 minute.
Voeg die sojasous by.
Voeg die vleis by.
Sprinkel die sesamsaad bo-oor.