Thursday 20 September 2018

Dadelballetjies



Dadelballetjies
125g botter
250g dadels
65ml suiker
1 eier
20 mariebeskuitjies gebreek in Klein stukkies
150ml klapper
Sny die dadels fyn
Smelt die botter en roer dadels by tot sag
Klits die eier en suiker en roer by dadels
Roer die koekies by die dadels
Laat effens afkoel en rol balletjies
Rol die balletjies in die klapper.