Thursday 20 September 2018

Jam tertjies



Jam tertjies
Rol blaardeeg
Tuisgemaakte appelkooskonfyt
Druk vorms uit die blaardeeg,die helfte van die vormpies druk jy nog gaatjie in die middel uit
Smeer bietjie water op die heel vorm en plak die vorm met die gaatjie bo-op vas
Pak op gesmeerde bakplaat
Verf elke tertjie met geklitste eier
Bak vir 20min of tot gaar by 200grade celcius.
Wanneer uit die oond kom laat bietjie afkoel en skep konfyt in die gaatjie.
Jy kan selfs soutvulsels ook in die doppies sit.