Friday 7 September 2018

Bully Bief Macaroni en Kaas



Johan se Bully Bief Macaroni en Kaas
Bestanddele
1 pak macaroni
1 blikkie Corned Meat Bully Beef, in blokkies gesny
1 blikkie Sheba of tamatiesmoor of Boerie Relish
kaas
sout
Metode
Kook macaroni tot gaar.
Meng die bully beef met die relish en voeg dit by die gedreinde macaroni in 'n oondbak.
Bak teen 180 grade vir 15 - 20 minute.
Haal uit en sprinkel die kaas oor.
Sit terug in die oond tot die kaas gesmelt het.
(RSG)