Wednesday, 13 June 2018

SPUR KAASKOEK



SPUR KAASKOEK.
1 pakkie Tennisbeskuitjies, fyn gerol
80ml margarien, gesmelt
250ml room
250g roomkaas
1 blikkie kondensmelk
75ml suurlemoensap
Meng beskuitjies en margarien en voer ‘n tertbak daarmee uit. Meng kondensmelk en suurlemoensap. Roer roomkaas tot glad en roer by. Klits room styf en vou in. Gooi in tertkors en verkoel.

No comments:

Post a Comment