Wednesday 13 June 2018

BOBOTIE FRIKKADELLE



BOBOTIE FRIKKADELLE
BENODIG:
1kg maalvleis
1 vet eetlepel Kerrie
50ml asyn
1 groot ui gerasper
2 hande vol oats
2 eiers
Handvol pitlose rosyne
MAAK SO:
Meng 1 pakkie oxtail soppoeier met 1 vet telepel kerrie, 1 t borrie en 800ml water.
Meng als goed en rol tennisbal grootte en pak in oondpan. Giet die sopmengsel oor.
Bak op 170ºC vir 45 minute onbedek.
Klits 5 eiers, 1 t Borrie en 500ml melk.
Giet oor die bolle en bak verdere 25 - 30 minute op 150°C tot eier heel gestol het.
Bedien met Mash en ertjies.