Tuesday, 5 June 2018

Maklike mikrogolf beskuit



Maklike mikrogolf beskuit
1 k bruinsuiker
350g margarine
2 xtra groot eiers
500ml karringmelk
1kg bruismeel
12.5ml bakpoeier
2ml sout
750ml all bran flakes
500ml semels
Jy kan ok rosyne en sonneblomsade insit as jy wil
Metode
Meng eers jou droë bestandele saam (alles) en smelt jou botter, klits karringmelk en eiers saam en voeg dan botter en karringmelkmengsel by droe bestandele.
Sit in plastiek roomysbak wat gesmeer is (2 bakke)
Sit in microgolf vir 15 tot 20min op high per bak
Droog uit in oond
Om beskuit uit te droog ,plaas kwart van baksel op opsorberende kombuispapier en microwawe 20 minute by 30% krag. Sit opsy en hou apart .Herhaal nog drie ker met orige beskuit.
*Let wel*
Moenie beskuit gedurende die uitdroogproses te lank mikrogolf nie .want hoewel dit nie waarneembaar is nie ,is dit geneig omindie middel aan te brand

No comments:

Post a Comment