Tuesday 29 May 2018

Kaas en Grasuie omelette



Kaas en Grasuie omelette
25g Botter
2 eiers, geklits
Sout en paper na smaak, verkieslik vars gemaal
Gekapte vars grasuie
60g sterk verouderde kaas
Smelt die botter in n klein pan en voeg die geklitste eiers by.
Roer die eiers versigtig dot dit deur gaar is.
Strooi die kaas en grasuie oor.
Laat staan vir 2 minuut en vou dubbel in die pan en keer versigtig uit in n bord.
Bedien onmiddelik