Tuesday 29 May 2018

MIN MOEITE HERDERS PASTEI



MIN MOEITE HERDERS PASTEI
500 g maalvleis
1 ui fyn gesny
2 k gevriesde gemengde groente
1 eetl olie
Sout,peper en bbq speserye na smaak
1 tl gemengde kruie
1 eetl bisto
3/4 k water
1 eetl soetrissie sous
1 pakkie smash,aangemaak volgens die aanwysings op die pakkie
Gerasperde cheddar kaas
Braai die uie en maalvleis tot gaar.
Geur met die bbq,sout,peper en kruie.
Voeg die groente,sweet chilli sous,bisto en water by en prut vir vyf min.
Skep die vleis mengsel in n gesmeerde oondvaste bak en smeer die smash bo-oor.
Sprinkel kaas oor en bak op 180 C vir 20-30 min of tot goudbruin.