Thursday, 29 March 2018

Ribbetjie met Coke



Ribbetjie met Coke

Plaas 1 kg spare rib stukkies in oondpan. [Voer jou pan met 2 lae foelie uit]
Skakel oond op 180 gr C 

 Meng sous in ‘n beker:  
125 ml tamatiesous,
125 ml bladjang,
1 pakkie bruin uiesoppoeier en
300 ml coke.
Klits klonte uit met draadklitser. 
 
Sny 2 uie in stukkies en plaas op ribbes. Gooi sous oor en bak vir 2 ure.
Draai ribbes 2 maal om.
Bak tot sous gaar en taai
 
 

No comments:

Post a Comment