Thursday, 29 March 2018

Maklike Hoender Gereg



Maklike Hoender Gereg

Oond 180 gr C.

1 gaar ontbeende hoender in stukkies. ...

Meng vlg saam:
1 pakkie hoenderroom soppoeier,
1 k mayonaise,
2 k gaar pasta,
2 E blatjang,
2 k lou water en
1 groot pak chips [fyngemaak] hoender of blatjang geur.

Meng deur en roer hoender ook by.
Skep in oondbak en sprinkel 1 k gerasperde kaas en 1/2 k droë broodkrummels bo-oor. Bak vir 30-40 minute tot mooi bruin.

No comments:

Post a Comment