Thursday, 29 March 2018

Patat Verrassing



Patat Verrassing

Bestanddele

Soetpatats
Haloumi
Stroop of heuning
Kasjoeneute, gesout
Roosmaryntakkies
Metode
Sny soetpatat in skywe.
Plaas saam met die res in 'n oondbak.
Sprinkel heuning/stroop oor.
Bedruip met olyfolie.
Bak teen 180grade vir 45 minute.

No comments:

Post a Comment