Monday 26 March 2018

EIER IN DIE BROOD ONTBYT



EIER IN DIE BROOD ONTBYT - Jean-Marié du Plessis
Plaas die snytjies brood in die pan soos op die foto
Jy maak spek, sampioene en green peppers vooraf gaar. Genoeg om op elke broodjie ‘n elkker porsie te kan sit.
Druk dan die brood plat in die middel gooi die spek mengsel op, breek ‘n eier oop op elke broodtjie Gooi sout en pepper, sit kaas bo oor en bak in die oond op 180 grade C tot eier gaar is en geniet.