Wednesday 13 December 2017

SOUTTERT



SOUTTERT
BENODIG:
Kry sommer deeg by die winkel of maak jou eie.
30 ml botter
30 ml koekmeel...
5 ml sout
bietjie rooi peper

1½ k karringmelk
250 g ham of worsies [ek het altwee gebruik] in repies gesny
1 k gerasperde kaas
30 ml pietersielie
3 geklitste eiers
MAAK SO:
Meng droe bestandele saam.
Roer karringmelk by en kook 2 min
Verwyder van stoof laat afkoel
Roer by kaas --worsies--pietersielie en geklitste eiers en gooi in tertdeeg-wat eers vir 10 min in tertbak sonder vulsel gebak is
Bak 180 °c 1 uur of tot op gepof en lig bruin is.