Wednesday, 13 December 2017

Kersfees Lamsboud



Kersfees Lamsboud
Meng bestandele vir marinade: 100 gr gesmelte botter, 3 fyngekapte knoffelhuisies, 2 ml suiker, halwe suurlemoen se sap en 125 ml karringmelk.
Plaas ontbeende lamsboud in ‘n plastiekbak en gooi marinade oor. Maak toe met kleefplastiek en oornag in yskas.
Verhit olie in swaarboom pot en verwyder boud uit marinade, geur met sout en peper. Braai boud bruin alkante. Voeg marinade by en laat 2 ure stadig prut in pot met deksel op. Verdik pansappe met bietjie mielieblompasta en sit sous voor met

No comments:

Post a Comment