‘n Vrugte Drankie Vir Kersfees 
 Maak 2:
 1 koppie vrugte in blokkies 
 1 koppie (250ml) appel sap 
 2 tl Lemmetjie sap of suurlemoen sap
 6 ysies 
 1 koppie baie koud “Sparkling mineral water”
Ryg die vrugte op sosatie stokkies.
 Meng die appel sap, lemmetjie sap, water en ys blokkies.
 Gooi die sap in 2 glase en sit die vrugte stokkie in. 
 Bedien koud