Wednesday 22 November 2017

Vakansieontbyt



Vakansieontbyt
Bestanddele
3 koppies witsous
1 teelepel Marmite
6 eiers
Metode
Voeg die Marmite by die witsous - dei sous moet ligbruin wees.
Bak die eiers net tot die wit stol.
Roer die eiers by die witsous.
Bedien die sous oor roosterbrood.
(RSG)