Wednesday 22 November 2017

Winkeldeeg met oorskietkos



Vakansiekos (Winkeldeeg met oorskietkos)
Bestanddele
1 sakkie winkeldeeg
oorskiet boerewors, of ander vleis
Metode
Vou die oorskiet boerewors of vleis toe met die deeg.
Bak dit in die oond teen 180 grade vir 25 minute, of sit dit op die rooster oor matige kole.
(RSG)