Friday 3 November 2017

Kondensmelk Sweetcorn Broodjie



Kondensmelk Sweetcorn Broodjie

1 klein pakkie bruismeel, (500g)
knypie sout,
1 blikkie kondensmelk,
1 blik geroomde mielies,
Meng alles saam en bak teen 180'C vir tussen 45 -60 min, toets of gaar en geniet.
Die broodjie is soet maar dis iets anders en tog lekker. Heerlik met kaas of Ma
rmite-botter op