Thursday 26 October 2017

VARKWORSIE ONTBYT BROODJIE



VARKWORSIE ONTBYT BROODJIE
(genoeg vir 4)
15 ml olyfolie
6 varkworsies
4 rolletjies van jou keuse
groot hande vol roketblare
2tamaties, in skywe gesny
4 medium-gekookte eiers
METODE:
Verhit olyfolie in pan. Braai worsies oor medium hitte in olie tot gaar.
Sny rolletjies oop en pak vars roket binne-in.
Pak tamaties en eier bo-op.
Halveer worsies in lengte en sit in rolletjies – drie stukke per rolletjie. Maak toe en geniet.