Friday 20 October 2017

Jogurt Roomys



Jogurt Roomys Iets Lekker koud vir die Somer.

1 groot houer jogurt (1 liter) (aarbei geur)
1 blik kondensmelk,...
1 houertjie orley whip of room wat styf geklop is
Stukkies fyngekapte aarbeie
 Meng alles en vries.

DIE RESEP WERK NET SO LEKKER MET DIE GRENADILLA JOGHURT EK GOOI NET 1 BLIKKIE GRENADILLA PULP BY OM EKSTRA GEUR TE GEE