Tuesday 15 August 2017

WORTELPOEDING



WORTELPOEDING
1 k meel
1 E margarien
1 t bakpoeier
1 k gerasperde wortel
1 eier

Metode
:1) Sif die droe bestanddele saam en vryf die margarien in met vingers
2) Meng die eier en wortel in.
Sous:
2 k kookwater
1 t suurlemoensap
1 k suiker
1 E gesmelte botter

Metode
1) Roer die kookwater,suiker en margarien totdat die suiker opgelos is.
Giet in oondbak
2) Skep deeg lepelsgewys in sous
Bak teen 180’C tot ligbruin
Heerlik saam met dun vla