BZN (Bredie Zonder Naam) Waterblommetjiebredie - RSG
Bestanddele
1 kg waterblommetjies, week in soutwater...
1kg lamsrib, opgekap
1 ui, gekap
botter
1 koppie wyn
1 koppie aftreksel
sout sap van 1 suurlemoen
skil van 1 suurlemoen, gerasper
sout en witpeper
4 tot 6 aartappels
Metode
Spoel waterblommetjies goed af.
Braai vleis in kastrol.
Haal uit, braai uit in botter.
Sodra dit deurskynend is, voeg vleis en waterblommetjies by.
Voeg res by, behalwe aartappels
Roer net eenkeer, want blommetjies raak maklik pap.
Prut vir 20 minute.
Voeg aartappels by, en haal 4 waterblommetjies uit, wat jy later as versiering bo-op dis sit.
Prut tot aartappels gaar is.
Bedien op rys met tamatieslaai.