Tuesday, 8 August 2017

Stampmieliebredie



Madiba-genot (Stampmieliebredie) - RSG

Bestanddele

200 g droë bone, oornag in water geweek...
200 g stampmielies, oornag in water geweek
1 kg beesbors met vet aan, in repies of blokkies gesny
2 uie, gekap
sout en peper

Metode

Plaas al die bestanddele in 'n drukkoker en bedek dit met water.
Laat dit vir 40 minute lank kook.

No comments:

Post a Comment