Tuesday 22 August 2017

Alle-man tunatert



Alle-man tunatert

Bestanddele

1 blikkie tuna, gedreineer
1 ui, gerasper
50 ml blatjang
50 ml mayonnaise
2 eiers, geklits
100 ml melk
1 groot pak kaas-en-uie skyfies
¾ koppie kaas
Metode
Meng al die bestanddele saam en plaas dit in 'n tertbak.
Bak vir 20 minute in die mikrogolfoond, of plaas die beslag in 'n muffinpan, en bak teen 180 grade vir 30 minute.