Wednesday 26 July 2017

Room skons



Room skons (uitrol/uitdruk)
Bestanddele
2 Koppies Meel
4 t Bakpoeier
Sout ...
1k Room
1 Eier
Metode
Sif droë bestanddele saam. Klits eier in room en meng alles saam tot sagte deeg. Rol uit en druk uit in ronde vorms. Plaas in pan. Bak teen ** 250º C tot goudbruin. Toets of gaar en geniet.

**Dames ek het gou weer die resep gaan kyk, dit was defnitief die resep. het ook gou na ander resepte gaan loer skons word gebak van 180 tot 220 grade, dalk was dit by die persoon wat gedeel het 'n vinger fout. Probeer op 'n laer temperatuur.