Wednesday, 26 July 2017

Kaas & Spek Muffins



Kaas & Spek Muffins

Vinnige uit die kop resep! ...
2 koppies meel,
1 koppie melk,
2 tlp bakpoeier,
2 XL eiers,

kwart koppie botter,
Aromat,
knippie rooipeper,
kaas en gebraaide spek,
klein stukkies gesny.
Meng deeg bestanddele, roer kaas en spek by, vul muffin holtes, jy kry 12 uit.
Strooi bietjie kaas en rooipeper op elkeen. Bak 20 minute, 180*C.

No comments:

Post a Comment