Monday, 10 July 2017

MAKLIKSTE SOUTTERT OOIT



MAKLIKSTE SOUTTERT OOIT
Halwe koppie bruismeel
3 eetlepels gesmelte margarien
1 en 'n Halwe koppie gerasperde kaas
2 koppies gesnipperde vleis - Selfs braaivleis werk goed...
1 en 'n Halwe koppie melk
Knippie gemengde kruie

Meng Alles saam. Bak vir 40 min op 180 tot bruin.
Bedien saam met slaai

No comments:

Post a Comment