Wednesday, 12 July 2017

FRIKKADELLE MET KERRIE SOUS



FRIKKADELLE MET KERRIE SOUS
BESTANDELE
750g maalvleis
1 groot ui gekap...
1 pak (150g) Sout en Asyn chips (verkrummel)
1 eier geklits
Sout en peper

METODE
Meng alles saam en maak frikkadelle. Rol frikkadelle in meel en sit in bak.
BESTANDELE
Sous
2 groterige uie in ringe
1 blik 410g pynappelstukkies
50ml asyn
20ml bruinsuiker
15ml kerriepoeier
10ml borrie
30ml margarien
METODE
Braai uie in margarien en voeg res van bestanddele by. Gooi oor rou frikkadelle
en bak in oond tot gaar.Bedien met rys of kapokaartappels.

No comments:

Post a Comment