Thursday 20 July 2017

Eier Nessies



Henriette Wessels se idee vir eier in die nessie

Klaar gaar pap (stywerige pap nie krummels soos wat jy vir papballe sal gebruik) dan druk jy 4 holtes in die pap met 'n lepel en breek jou eiers in die holtes. Braai jou bacon in 'n pan apart en strooi bo-oor..rasper dan bietjie kaas oor en druk in die oond. Bak ongeveer 20-25 minute in die oond by 180°C tot die eierwit mooi geset en gaar is. Bedien. Baie baie lekker vullend.