Friday 9 June 2017

WOOPIE BREKKIE



WOOPIE BREKKIE

5 marrows...
1 tamatie
1/2 ui
Gebraai in regte botter of olyf olie met n bietjie suurlemoen sout en pepper


In n pan braai , soos julle daarvan hou:
1 eier vir jou of 2 vir manlief

Dien op.... Eers die eiers dan die marrow tamatie en uie. Dan
2 snytjies koue vleis(Ham) bo op met n 1/2 koppie kaas bo op gesmelt!

As jy te hastig is deel die bestandele in 2 koppies meg jou eiers en gooi bo por rasper kaas gooi bo oor knippie sout en pe sit in die mikrogolf oond vir tussen 2 en 3 min en voila !
1wenk is rasper jou ui en marrow en sny jou tamatie in blokkies