Friday, 9 June 2017

Sweetcorn Muffins ...



Sweetcorn Muffins ...
HIERDIE WERK HEERLIK IN MUFFIN PANNETJIES
...
Resep:
4 eiers
125ml melk
30ml suiker
30ml olie

250ml mieliemeel
50ml koekmeel
5ml bakpoeier
5ml sout
1 blik suikermielies
1 blik pitmielies

Meng alles goed saam. Gooi in BAIE goed gesmeerde pannetjie (cook ‘n spray of waspapier werk goed) en bak in voorverhitte oond teen 180 grade C, kyk na 30/35 min – doen die toetspen toets.

No comments:

Post a Comment