Friday 9 June 2017

Sampioen-en-kaas-omelet met kersietamaties en kruie



Sampioen-en-kaas-omelet met kersietamaties en kruie
Maak ’n omelet of roereier en sprinkel met gebraaide portabellini sampioene, gerasperde Cheddar- of Mozzarellakaas, vars kersietamaties (gehalveer) en gekapte vars kruie bv. Italiaanse pietersielie of origanum.
Geur na smaak en sit voor saam met ’n bietjie vars gemaalde swartpeper.