Wednesday 21 June 2017

Mosselsop



Mosselsop
Bestanddele
...
1 pakkie wit uiesop
2 koppies room
2 blikkies mossels in olie
1 koppie semi-soet witwyn
700 ml water
Metode
Meng die sop en die water saam en kook dit vir 6 - 10 minute.
Voeg die witwyn by en prut vir nog 10 minute.
Voeg nou die room by en kook vir 5 minute.
Voeg die mossels by net voordat jy bedien.