Friday, 23 June 2017

Marinade vir tjops



ALMA SE GEHEIME FAMILIE MARINADE:

MAAK SO:
1 koppie bruin asyn
15ml kerriepoeier...
3 groot uie, in groot skywe gesny
3 eetlepels blatjang
2 loerierblare
3 eetlepels suiker
3 eetlepels appelkooskonfyt
Kook alles goed saam.
Laat dit afkoel.
Marineer sowat 1½ kg skaaptjops in die sous vir so twee dae.

No comments:

Post a Comment