Friday, 23 June 2017

LEWERKOEKIES



LEWERKOEKIES

500 g gemaalde skaaplewer
2 uie
2 eiers...
12 ml suurlemoensap
5 ml sout
swart peper
5 ml vars pietersielie
sonneblom olie
1 Takkie vars roosmaryn
2 knoffeltoonjies

Kap uie, knoffel, pietersielie en roosmaryn baie fyn en voeg by skaaplewer
Sprinkel sout en peper oor
Voeg eiers en suurlemoensap by
Meng als deeglik
Braai in diep-olie tot gaar

No comments:

Post a Comment