Wednesday 21 June 2017

Kaneelsuiker pannekoek



Kaneelsuiker pannekoek
Bestanddele
klein pakkie bruismeel...
halwe liter volroommelk
'n halwe suurlemoen
2 eiers

3 - 4 eetlepels suiker
knippie sout
teelepel vanielje essence

Metode
Voeg al die bestanddele saam en meng totdat dit 'n baie slap deeg vorm, voeg water by as dit te styf is.
Gooi een teelepel kookolie in 'n warm pan.
Skep 'n ¾ koppie mengsel in die pan en rol uit na die kante toe om die hele pan te bedek.
Bak vir een minuut en draai die pannekoek om met eierligter.
Meng een pakkie kaneel saam met 500g witsuiker.