Wednesday 14 June 2017

Gebakte miljoeners kaaskoek



Gebakte miljoeners kaaskoek

Kors
Tennis beskuitjie kors
Vulsel...
2 houers maaskaas
1 blikkie kondensmelk
125 ml suurlemoensap
1/2 k suiker
2 t vlapoeier
1/2 tot 1 koppie room styfgeklits
Druk kors in bodem vas
Klits die room styf
Meng die res van die bestandele saam en meng room by.
Ek het bygevoeg: pynappel stukkies. N klein pakkie gedroogte vrugte mengsel. Dus die pakkies wat neute, rosyne, piesangstukkies ,klapper gemeng is.
Gebak vir vir 45 minute