Wednesday 14 June 2017

Bully Beef Souttert



Bully Beef Souttert

1 kop melk
1 blik bull brand bully beef
1 ui, gekap...
1 groenrissie, gekap
1 kop gerasperde kaas
6 ekstra groot eiers, geklits
3 el kookolie
rooi en of swart peper na smaak
aromat na smaak
sout na smaak
4 el koekmeel aangemaak in paste met halwe
koppie melk

Voorverhit oond tot 190C

Smeer ‘n oonvaste bak met botter, sprinkel met
koekmeel

Druk bully beef effens fyn in groot mengbak, voeg
res van bestanddele by, meng goed deur

Giet in oondskottel, bak vir 40-45 minute tot
goudbruin.

Laat rus 10 min voor sny en opskep