Friday 9 June 2017

3 BESTANDDELE VISVINGERGEREG



3 BESTANDDELE VISVINGERGEREG - RSG

BENODIG:
1 pak x 32 visvingers (kan ook minder wees, afhangend van behoefte)
1 blik geroomde sampioene ...
1 blik tamatie en uie smoor
1 koppie gerasperde kaas

MAAK SO:
Verhit oond tot 180 grade.
Plaas die visvingers in 'n oondbak, wat met kleefwerende sproei gespuit is.
Gieti die sampioene en tamatie en uie smoor oor en sprinkel die kaas bo-oor.
Bak vir 30 minute.
Bedien met rys en groente.