Thursday, 25 May 2017

Staatmaker souttert




Staatmaker souttert en so maklik
Korslose souttert
week 3 sny brood in 2 k kook melk
Meng volgende 2 k gerasperde weense worsies
2 k gerasperde kaas...
2 el gesmelte botter
4 eiers
1 klein ui fyn gesny
1 el pietersielie
sout en peper
roer brood en melk by en bak 180 gc 35-40 min
en wag vir daai Oooo en Aaaa
(Afrikaans Kosmaak & Gesels)

No comments:

Post a Comment