Thursday, 25 May 2017

Biltong en kaas poffertjies




Biltong en kaas poffertjies

1rolletjie puff deeg
2 k biltong fyn gesny
1 k gerasperde kaas...
2 groot geklitste eiers
1 k melk
2 t tiemie fyn gekap
sout en swart peper

Spuit jou muffin pannetjies met spray n cook.
Sny sirkels uit deeg en plaas in muffin pan
Meng biltong,eiers,kaas,melk en speserye saam
Skep lepels vol in die deeg vormpies en bak vir 20 tot 25 min teen 180 grade tot goudbruin.

No comments:

Post a Comment