Thursday 25 May 2017

Kondensmelk en Milky bar fudge




Kondensmelk en Milky bar fudge

Gooi in n glasbak.
1 blik kondensmelk
4 slabs milky bar. (90gr elk) in blokkies gebreek ...
Mikrogolf op Hoog vir 4 min en roer tot die die sjokolade gesmelt is
Mikrogolf verder vir 1 tot 2 min tot alles gesmelt en glad is

Ek het 3 druppels vanilla bygesit
Gooi dit in n fudge pan uit wat met bak papier uitgevoer was
Maar jy kan Jou pan of glasbak met spray n cook spuit

Sny voor dit heeltemal koud is

Heerlik heerlikšŸ˜³ maar steek maar weg vir Jouself as Jy n soet tand is

Deur: Samantha Duncan - Sareen se kosblad