Tuesday, 16 May 2017

KANEEL ROLLETJIES IN JOU MUFFIN PANNETJIE



KANEEL ROLLETJIES IN JOU MUFFIN PANNETJIE
1 Rol skilferkorsdeeg (sny in die helfte en rol elke gedeelte bietjie dunner uit.)
Smeer gesmelte botter met kwassie oor
Gooi soveel bruinsuiker en kaneel oor soos wat jy voor lus voel
Rol op en plaas in gespuite muffin pannetjies...
Bak in oond by 180 C tot gaar, bruin en opgepof
(so om en by 15 na 20 min)
Haal uit
MAAK INTUSSEN :
Meng 1tl stroop met 1 eetl melk.
Gooi ¾ kop versiersuiker by en meng tot gladde pasta
Gooi met teelepel die versiersuikermengsel oor die warm kaneel rolletjies en GENIET


No comments:

Post a Comment