Tuesday, 16 May 2017

HOENDER KOLWYNTJIES



HOENDER KOLWYNTJIES
VULSEL:
4 Hoenderporsies
Hoender speserye
Gemengde groente...
Water
METODE:

Plaas hoender ,speserye en water in drukkoker en laat dit vir so 30 minute kook tot sag.
Ontbeen en kap in fynner porsies
Gooi gemengde groente by en laat dit sag braai saam die hoender.
KOLWYNTJIE MENGSEL
250ml melk
100ml olie
2 eiers
250ml bruismeel
5ml aromat
2ml sout
METODE:
Meng bogenoemde bestandele tot glade deeg. Smeer kolwyntjie pannetjies en skep deeg in pan tot so net onder half dan hoendermengsel . Bak vir 15 - 20minute in oond van 180grade.
Toets maar net voor jy dit uithaal.

No comments:

Post a Comment