Tuesday 16 May 2017

KAAS MUFFINS



KAAS MUFFINS
2 koppies koekmeel
1 koppie kaas gerasper
1 koppie bottter gerasper
15ml bakpoeier...
2ml sout
1 koppie koue water


2 eiers geklits
METODE:
Meng alles met vurk liggies tot net gemeng.
Skep in bespuite muffin pannetjies en
Bak by 200* C vir 30 min