Friday 24 March 2017

Skilferkors met boeliebief



Skilferkors met boeliebief - RSG

Bestanddele

1 rol skilferkorsdeeg...
1 ui, gekap
1 blikkie boeliebief, of 1 blikkie tuna
kaas (opsioneel)
tamatie (opsioneel)
eier, geklits

Metode

Rol die deeg uit.
Braai die ui en voeg die boeliebief of tuna by.
Smeer die mengsel op die deeg, maar nie te naby aan die kante nie.
Voeg die tamatie en kaas by.
Rol die deeg op soos 'n rolkoek (Swiss roll).
Maak snye in die rol, maar moenie heeltemal deur sny nie.
Smeer die deeg met die eier.
Bak teen 180 grade vir 30 minute.